Oppi Duin op Lambertsbaai
Dit het alles begin met ‘n braai op ‘n duin op Lambertsbaai, waar daar net ‘n long drop was. Nou heet hierdie einste plek Oppi Duin, want Martin Louw se familie het toe ‘n pragtige gasteplaas en trouplek oor die jare organies daar’ gebou. Haidee Muller-Isaacs het daar gaan kuier.
