Skip to content

POTGOOISNITTE

“Oubaas” en “Hilda” weer saam op die kassie

"Oubaas" en "Hilda" weer saam op die kassie

Kategorie: Op en Wakker2026-04-06

Jou oë het jou nie verlede week bedrieg toe jy die geliefde 7de Laan-karakter, Oom Oubaas, op die kassie in die kykNET-sepie, Suidooster, gesien het nie. En boonop saam met nog ‘n geliefde 7de Laan-karakter, Hilda. Annelisa Weiland, wat jare lank Hilda in 7de Laan gespeel het, speel al lank die karakter, Kate, in Suidooster, terwyl Pierre se karakter, Willie, splinternuut is.