Skip to content

POTGOOISNITTE

Ouma Ella se stories

Ouma Ella se stories

Kategorie: Driesestig2026-08-04

Ouma Elma Bloem van Mosselbaai se kleinkinders het aan haar lippe gehang as sy eers losgetrek het met haar stories. Almal van hulle is nou al groot, maar Ouma Elma vertel steeds die mees fassinerende stories van haar en Mia, haar hondjie, wat sy by die DBV “gered” het, se avonture.