Skip to content

POTGOOISNITTE

Plattekloof-vrou (80) maak groot golwe in akwafiksheid

Kategorie: Driesestig 2026-11-13

Die vernaamste internasionale viering wat aan akwafiksheid en groepsoefening in water gewy word, is die Wêreldwye Aquathon-dag, wat op 14 November 2026 vir die 14e keer gebeur. In Plattekloof bied die 80-jarige Jos van Schalkwyk die klas aan. Haidee Muller-Isaacs het met dié merkwaardige vrou gesels wat oud en jonk in die swembad op hulle tone hou.