‘n Italiaanse sjef in Australië is sy werk kwyt omdat hy geweier het om pizza met pynappel daarop te maak. Vir hom is dit ‘n belediging vir sy kultuur.