Skip to content

POTGOOISNITTE

Regsake 9 Maart 2026

Regsake 9 Maart 2026

Kategorie: Regsake2026-03-09

Igna Klynsmith bespreek die onwettige besetting van private eiendom. Michelle van der Merwe, ’n patentprokureur, praat oor kunsmatige intelligensie, en aan wie sekere skeppings nou eintlik behoort – al is jy die een wat die inligting ingevoer het.