In Florida in die VSA word robotkonyne ingespan om indringer luislange te vang. Hulle beweeg, is warm en hoef nie gevoer te word nie.