Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Bekbasaar: Agter die Tunes – Episode 4 (Musieksamestelling by radiostasies)

RSG Bekbasaar: Agter die Tunes - Episode 4 (Musieksamestelling by radiostasies)

Kategorie: Agter die tunes2026-03-06

Het jy al ooit gewonder hoe radiostasies besluit watter musiek op watter tyd uitgesaai word? Barrie Ferreira steek kers op by die musieksamesteller by Groot FM, Charonike Nel, en RSG se musieksamesteller, Riaan Grobler. Hulle gesels oor die wetenskap van musieksamestelling, die lisensievoorwardes wat in ag geneem moet word, en hoe verskillende soorte radiostasies dié proses benader.