Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Bekbasaar: Agter die Tunes – Episode 5 (Die proses van liedjieskryf)

RSG Bekbasaar: Agter die Tunes - Episode 5 (Die proses van liedjieskryf)

Kategorie: Agter die tunes2026-03-13

Barrie Ferreira gesels met Marco van Deventer van die musiekgroep, ONS, en met Almero Welgemoed oor hoe kunstenaars die liedjieskryfproses benader. Marco delf dieper in hoe gewone liedjies geskryf word. Almero praat oor die proses van partituurskryf vir die TV-reeks, Een Keer Om Die Son.