RSG Help Plus: Florauna NG Kerk gemeenskapsprojekte (Pretoria)
Dr. Jan Botha van die Florauna NG Kerk is ook ondervoorsitter van die Afrikanerbond en betrokke by die Alfa Pastorale Bedieningsentrum.Hulle het verskeie gemeenskapsuitreikprojekte soos ’n vakansieprogram vir kinders. janbotha1102@gmail.com
