RSG Help: Solly's Beacon of Hope Stigting (Upington)
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Solly’s Beacon of Hope Stigting is ‘n geregistreerde organisasie sonder winsbejag, wat as ‘n liefdadigheidsorganisasie vir gemeenskapsontwikkeling en ‘n sopkombuis op Upington in die Noord-Kaap funksioneer. Die organisasie, wat deur Solomon “Solly” van der Berg gestig is, is afhanklik van openbare skenkings om noodsaaklike gemeenskapsuitreikprogramme te bedryf. https://www.facebook.com/p/Sollys-Beacon-of-Hope-Foundation-new-100094299507822/
