Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Help: Sungardens Palliatiewe Sorgsentrum, Pretoria

RSG Help: Sungardens Palliatiewe Sorgsentrum, Pretoria

Kategorie: Spitstyd2026-11-03

Irma Schnetler-Ras, voorspraakbeampte van die sorgsentrum, gesels oor Sungardens, wat al vir vier dekades liefdevolle versorging en ondersteuning aan mense bied wat met ernstige en lewensbedreigende siektes saamleef. Die organisasie fokus nie net op mediese sorg nie, maar ook op die emosionele en geestelike welstand van pasiënte en hulle geliefdes. https://www.sungardens.org.za/