Soek goud in die middernagson
Die Levi Ski-oord in Lapland moedig toeriste aan om die somer en middernagson te benut deur deel te neem aan ‘n skattejag wat jou na verskeie besienswaardighede lei, maar ook vir iemand na ‘n stafie goud ter waarde van €20 000.
