Die Weermag word op die Kaapse Vlakte ontplooi. Byna die helfte van die land se munisipale afvalwaterstelsels is in ‘n kritieke toestand. China wil ‘n vredesooreenkoms tussen Amerika, Israel en Iran, bemiddel.