Johann Smith is ‘n dosent in statistiek en data-analise by Akademia. Hy is ook ’n draaiboekskrywer wat onder meer vir deel van 7de Laan se skrywerspan was. Hy deel sy resep vir ‘n voorgereg vir ‘n braai.