Skip to content

POTGOOISNITTE

Sy help kinders om te glimlag

Sy help kinders om te glimlag

Kategorie: Driesestig2026-06-03

Plastiese- en rekonstruktiewe sjirurg, dr. Clare Neser, vertel vir Martelize Brink van die uitsonderlike pasiënte wat sy as vrywilliger by Operation Smile geopereer het. Sy en haar man, Conrad, doen vrywillig gesplete lip- en verhemelteoperasies hier en oorsee.