Under The Shade Of A Tree I Sat And Wept by Markteater
‘n Groep Suid-Afrikaanse akteurs het onlangs na een van die Balkanlande gereis om saam met plaaslike akteurs daar ‘n nuwe verhoogwerk te skep, wat die verband tussen die twee lande ontgin. Terrance April gesels met Greg Homann, artistieke direkteur by die Markteater oor die stuk, UNDER THE SHADE OF A TREE I SAT AND WEPT.
