Skip to content

POTGOOISNITTE

Vers en klank: Afrikaans se vrouedigters

Vers en klank: Afrikaans se vrouedigters

Kategorie: Vers en Klank2026-10-27

27 Oktober 2026: In die vorige eeu was daar maar ’n handjievol vrouedigers in Afrikaans. Sedert die jaar 2000 het dié stemme egter hand oor hand toegeneem, en terselfdertyd het van ons mees bestendige digters soos Antjie Krog, Joan Hambidge, Marlise Joubert en Wilma Stockenström steeds aanhou publiseer. Sophia van Taak praat met prof. Karen de Wet oor hoe hierdie oplewing spesifiek met die samestelling van bloemlesings gevier word.