Skip to content

POTGOOISNITTE

Voldoen die direkte bemarkingsbedryf aan die POPI-wet?

Voldoen die direkte bemarkingsbedryf aan die POPI-wet?

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-03-27

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor die direkte bemarkingsbedryf en die POPI-wet.