Ds. Terblanche Jordaan, leraar van die Neo-Spektrum-gemeente in Durbanville, praat oor die essensie van menswees, met die klem op vrees en skuldgevoel wat nie jou lewe moet oorheers nie.