Die 80-jarige boer en entrepreneur, John Kotzé van Senekal, vertel van sy betokkenheid by die herstel van slaggate op Senekal.