Sue McCarthy vertel vir Martelize Brink van die ALL HEARTS FOUNDATION by Hartbeespoort, waar wolwe ‘n toevlugsoord vind. Hulle is meestal afkomstig uit die jagbedryf, of was troeteldiere.