Skip to content

A-pokke in SA; Ebola neem steeds toe

RSG NOU

A-pokke in SA; Ebola neem steeds toe

A-pokke in SA; Ebola neem steeds toe

Die kollig val op twee aansteeklike virussiektes: A-pokke en Ebola.

Die toename in gevalle van A-pokke in Suid-Afrika, veral in Wes-Kaap, maak dit noodsaaklik om meer uit te vind oor dié siekte.

Die grootste uitbreking ooit van Ebola in die DRK duur voort, en laat vrae oor die gesukkel om dit onder beheer te kry en hoe dodelik die nuwe variant van die virus is.

Mari Hudson praat met prof Jantjie Taljaard, hoof van Infeksiesiektes by die Departement Interne Geneeskunde van die Universiteit van Stellenbosch.

A-pokke

Lees meer oor A-pokke: https://www.cdc.gov/monkeypox/hcp/clinical-signs/index.html

en

https://www.who.int/news-room/fact-sheets/detail/mpox

Ebola

Lees meer oor die uitbreking: https://www.cdc.gov/ebola/situation-summary/index.html

Deel nou