Skip to content

Al meer tieners dobbel, ook deur “onskuldige’ speletjies

RSG NOU

Al meer tieners dobbel, ook deur "onskuldige' speletjies

2026-04-23

Alhoewel dobbel onwettig vir minderjariges is, sien ons dat al hoe meer tieners daarmee in aanraking kom, selfs met die speel van speletjies wat onskuldig lyk. Hoe begin dit, en wanneer raak dit ’n probleem? Om ons te help om hierdie komplekse onderwerp beter te verstaan, gesels Hazel Janse van Rensburg met sielkundige Nadia Liebenberg.

Deel nou