Skip to content

As jy oorsee wil studeer of werk…

RSG NOU

As jy oorsee wil studeer of werk...

2026-03-25

Ons kyk ons na internasionale studie- en werksgeleenthede vir jongmense, wat hulle horisonne wil verbreed.

Trudi van Wyk, Hoofdirekteur van Onderwys in die Nasionale Departement van Hoër Onderwys en Opleiding, gee raad.

Deel nou