As jy oorsee wil studeer of werk… Woensdag 25 Maart 2026 Ons kyk ons na internasionale studie- en werksgeleenthede vir jongmense, wat hulle horisonne wil verbreed. Trudi van Wyk, Hoofdirekteur van Onderwys in die Nasionale Departement van Hoër Onderwys en Opleiding, gee raad.