Skip to content

 Baie vrae oor ons borgtog stelsel: hoe werk dit, of nie?

RSG NOU

 Baie vrae oor ons borgtog stelsel: hoe werk dit, of nie?

 Baie vrae oor ons borgtog stelsel: hoe werk dit, of nie?

Tiaan Joubert praat oor borgtog in die Suid-Afrikaanse strafregstelsel. Wat is dit? Hoe word dit toegestaan? Wanneer word dit geweier?

Elmari Richter beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor of dit wettig is om die nasionale register vir seksuele oorstreders openbaar te maak.

Deel nou