2026-02-20
Is skermtyd die nuwe kinderoppasser? Watter uitwerking het dit op kinders?
Hanlie Degenaar, ‘n spraakterapeut en oudioloog verbonde aan die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie aan die Noodwes-Universiteit, het navorsing hieroor gedoen.
https://omny.fm/shows/groeipyne/groeipyne-18-desember-2026