Die POPI-wet; Padongelukkefonds vasgevat Sondag 16 Maart 2025 Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsvraag oor die POPI-wet. Spesialisgas Susan de Wet vertel van ‘n saak oor die Appèlhof wat die Padongelukkefonds vasgevat het.