Skip to content

Die Wet wat sê die Regter moet uit sy huis

RSG NOU

Die Wes-Kaapse regter en die Wet op Onregmatige Besetting

2026-03-24

Igna Klynsmith praat oor motorongelukke, en padreëls wat verontagsaam word.

Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse praat oor ‘n Wes-Kaapse regter se beweerde onregmatige besetting van eiendom, en die Wet op die Voorkoming van Onwettige Uitsetting en Onregmatige Besetting van Grond.

Deel nou