Geldmaakplan vir matriekafskeid lei tot studiebeurs
RSG NOU
Geldmaakplan vir matriekafskeid lei tot studiebeurs
Maandag 23 Maart 2026
Wat begin het as ‘n besigheidsidee om vir sy matriekafskeid te betaal, het gelei tot ‘n beurs om besigheid te gaan studeer. Rudolph Lekay deel sy inspirerende verhaal.