Help jou kat só om te verslank Dinsdag 9 September 2025 Hoe help jy jou kat om minder te eet en meer te oefen? Ons het raad. Veearts dr. Elizna Boag vertel van ‘n dieet om katte volhoubaar te laat verslank.