Hoe roei mens die stompneuskewer uit? Sondag 23 Maart 2025 Wat is die korrekte manier om die stompneuskewer uit te roei? Ná ‘n smaaklike ete van hoendermagies, vra ‘n luisteraar wat die doel van hierdie spiermaag is, en of ander diere ook sulke spiermae het?
Wat is die korrekte manier om die stompneuskewer uit te roei? Ná ‘n smaaklike ete van hoendermagies, vra ‘n luisteraar wat die doel van hierdie spiermaag is, en of ander diere ook sulke spiermae het?