Hoekom spoel duisende jellievisse op Kaapse strande uit? Dinsdag 10 November 2026 Marinebioloog Maryke Musson vertel vir Martelize Brink van die duisende jellievisse wat op die Kaapse strande uitgespoel het. Jellievisse op die strand ‘n Model van ‘n jellievis wat homself verlig