Baie gevalle van para-tiroïend wanfunksie word nie gediagnoseer nie, maar dié wanfunksie kan lei tot osteoporose, depressie en ander komplikasies.
Indien para-tiroïed wanfunksie nie gediagnoseer en behandel word nie, kan die pasiënt se beendigtheid so verswak dat osteoporose ontwikkel. Chirurgie is in baie gevalle die maklikste behandeling.


Osteoporose
En as ‘n ouer mens haar/sy been of werwel breek, is dit reeds ‘n diagnose van osteoporose en moet die pasiënt anti-osteoporose behandeling kry.

Mari Hudson gesels met ‘n endrokriene chirurg en endokrinoloog oor dié toestande.