Skip to content

‘n Klein kankerknoppie in die bors kan nou ‘dood gevries’ word

RSG NOU

‘n Klein kankerknoppie in die bors kan nou 'dood gevries' word

2025-11-07

‘n Kankerknoppie in die bors kan nou in sommige gevalle in ‘n radioloog se spreekkamer deur koue-ablasie vernietig word. Watter vroue en watter soorte borskanker kan met dié minder ingrypende metode behandel word, en hoe werk dit?
https://omny.fm/shows/gesondheid/gesondheid-29-oktober-2025

Deel nou