SA se vierde beste skool is op die Kaapse Vlakte Vrydag 31 Januarie 2025 Edrees Alexander vertel vir Martelize Brink van Star College Bridgetown op die Kaapse Vlakte. Die skool het afgelope 25 jaar 100 % matriekslaagsyfer. Tans is die skool nommer 4 in die land, met 3,375 onderskeidings per matriekleerder.
Edrees Alexander vertel vir Martelize Brink van Star College Bridgetown op die Kaapse Vlakte. Die skool het afgelope 25 jaar 100 % matriekslaagsyfer. Tans is die skool nommer 4 in die land, met 3,375 onderskeidings per matriekleerder.