Skip to content

Só werk AARTO se strafpunte

RSG NOU

Só werk AARTO se strafpunte

2025-07-21

Igna Klynsmith praat oor AARTO-wetgewing, en verduidelik hoe die strafpuntestelsel werk.

Hy bespreek ook die konstitisionele hofuitspraak oor die lied, Kill the Boer.

Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse praat oor die beperkings op vrye erflating van bates, en moontlike oplossings.

Luister hier: Regsake 21 Julie 2025

Deel nou