Die volgende dokumentêre is uitgesaai:
| Dokumentêre Seisoen JAN – MAART 2026 | |||
| Uitsaaidatum | Aanbieder | Onderwerp | Beskrywing |
| 1 Jan | Argief – Mariska Spoormaker | Argief – Die baai se hondeman https://omny.fm/shows/rsg-dokument-r/die-baai-se-hondeman-deur-mariska-spoormaker | Port Elizabeth se hondeman Johnson Ndlakuza. |
| 8 Jan | Argief – Heindrich Wyngaard | Adam en Jakes: gespreksgenote in en oor Afrikaans https://omny.fm/shows/rsg-dokument-r/adam-en-jakes-gespreksgenote-in-en-oor-afrikaans-d | Die digter-filosoof, Adam Small, en die letterkundige en UWK-rektor,Jakes Gerwel, se rolle as Afrikaanse ikone word belig. |
| 15 Jan | Argief – Johan Rademan | Argief – Oom Hannes Coetzee: lepel en snaar https://omny.fm/shows/rsg-dokument-r/oom-hannes-coetzee-lepel-en-snaar-deur-johan-radem | Oom Hannes Coetzee het die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp met sy unieke optel-en-knyp kitaarspeelstyl. |
| 22 Jan | Flip loots | Reuse wat rekords laat spat https://omny.fm/shows/rsg-dokument-r/reuse-wat-rekords-laat-spat-deur-flip-loots | Dit is die verhaal van enkele van die Guinness book of records se wêreldrekordhouers. |
| 29 Jan | Wihann Nel | Agter die musiek – Van Skouspel tot Groot https://omny.fm/shows/rsg-dokument-r/agter-die-musiek-van-skouspel-tot-groot-deur-wihann-nel | Ons neem luisteraars op ’n klankgedrewe reis deur die ontwikkeling van Afrikaanse musiekkonserte in Suid-Afrika. |
| 5 Feb | Tharien | Het ons nog groen vingers? https://omny.fm/shows/rsg-dokument-r/het-ons-nog-groen-vingers-deur-tharien-oosthuizen | Ons kyk na kwekerye in die algemeen. |
| 12 Feb | Geen dokumentêr | SONA | |
| 19 Feb | Haidee | Roger Sedres se lens laat sport skitter https://omny.fm/shows/rsg-dokument-r/roger-sedres-w-reldklas-sportfotograaf-sonder-aansit-deur-haidee-muller-isaacs https://www.rsg.co.za/rsg-fm/rsg-nou/luister-weer-dokumenter-oor-roger-sedres/ | Profiel dokumentêr oor die bekende fotograaf Roger Sedres. |
| 26 Feb | Kobus Rudolph | Waar is Luitenant Mielie Meiring? https://omny.fm/shows/rsg-dokument-r/die-soektog-na-luitenant-muller-meiring-se-ratel-deur-kobus-rudolph | Ons volg ’n 2018-toer van veterane van die 61 gemeganiseerde bataljon na Angola, waar hulle ná dekades se trauma en onverwerkte herinneringe weer die slagvelde van hul jeug besoek. |
| 5 Maart | Martelize Brink | Vryloop is toe glad nie vry https://omny.fm/shows/rsg-dokument-r/vryloop-is-dit-waarlik-vry-deur-martelize-brink | Beteken “vryloop” en “organies” werklik wat verbruikers dink dit beteken? |
| 12 Maart | Esté | O Vloek! Om te swets of nie https://www.rsg.co.za/rsg-fm/rsg-nou/o-vloek-om-te-swets-of-nie/ | Este de Klerk krap so klein bietjie dieper oor hoekom mense vloek. |
| 19 Maart | Jaco de Waal | In die skadu van verslawing https://www.rsg.co.za/rsg-fm/rsg-nou/luister-weer-in-die-skadu-van-verslawing/ | Wat is die rol van skaamte in alle tipes verslawing? |
| 26 Maart | Ina Strydom | Wat lag jy? https://www.rsg.co.za/rsg-fm/rsg-nou/luister-weer-wat-lag-jy/ | Ons fokus op Komedie en humor |
