Wêreldradiodag 2024: Kyk na ons finale video Donderdag 29 Februarie 2024 Baie dankie aan ieder en elk wat video’s gestuur het van waar en hoe julle na RSG luister. Kyk gerus hier na die finale video: https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2024/02/wereldradiodag.mp4