Skip to content
Sorteer volgens:
Vertoon:
Méér musiek en reekse asook ‘n fees van wendramas op RSG

Méér musiek en reekse asook ‘n fees van wendramas op RSG

2026-03-18Kategorie: Programme
‘n Nuwe musiekreeks, ‘n fees van bekroonde wendramas, ‘n reeks oor emosionele wysheid en veerkragtigheid asook ‘n bekroonde joernalis en omroeper wat weer agter die mikrofoon inskuif, is vanaf April...
Alles wat jy wil weet oor Menopouse

Alles wat jy wil weet oor Menopouse

2026-03-17Kategorie: Intussen
Prof. Tobie de Villiers, ‘n ginekoloog met ‘n spesiale belangstelling in menopousale medisyne, osteoporose en ginekologiese endokrinologie, gesels oor die nuutste inligting oor menopouaw, hormoonvervanging en alles wat verband hou...
Op reis met ons ‘n nuwe oggendboekvoorlesing

Op reis met ons ‘n nuwe oggendboekvoorlesing

2026-03-17Kategorie: Boeke
Die nuwe oggendboekvoorlesing wat op Donderdag 19 Maart op RSG begin, is die bekende skrywer SD Fourie se Die Reis.  Dit word voorgelees deur Bertha le Roux-Wahl en is uitgegee...
Dokumentêre seisoen 2026.1: In die skadu van verslawing

Dokumentêre seisoen 2026.1: In die skadu van verslawing

2026-03-17Kategorie: Dokumentêr
Die volgende dokumentêre is geskeduleer: 19 Februarie: Wêreldklas-sportfotograaf sonder aansit: die storie van Roger Sedres Die veelbekroonde Roger Sedres se foto’s is wêreldbekend. Haidee Muller-Isaacs gaan kuier op Donderdag 19...

1-4 van 316 RSG Nou Artikels