'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Nico Smit praat motorsake.
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in ‘n lushof te omskep.
Ds. Marina van der Linde praat oor dienslewering.
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
Andries Maree het die jongste hengelnuus.