23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Aanbieders | Chloè van Rooyen
Chloè Van Rooyen small web

Chloè van Rooyen

Chloè is ‘n boorling van Clanwilliam. In 2022 het sy haar Honneursgraad in Drama en Teaterstudies aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, waar sy betrokke was by vele produksies. Nie net het sy ‘n liefde vir toneelspel nie, sy leef ook haar passie vir radio uit met menige radiodramas en radioreekse, sowel as oorklanking vir geliefde telenovelas. Sy was ook betrokke by die beplanning en bestuur van kuns- en kultuurgeleenthede by die universiteitskoshuis. Familie is haar eerste prioriteit, en meeste van die tyd is dit waar jy haar sal vind. Alhoewel sy ‘n groot liefde vir die stad het, sal die platteland altyd haar tuiste wees.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: