23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Maandag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Aanbieders | Hazel Janse van Rensburg
Hazel Janse van Rensburg small

Hazel Janse van Rensburg

Ná agt jaar van na-produksie in die televisiebedryf, het Hazel besluit dis tyd om te spring… en beland toe by radio. Sy het vir twee jaar kontemporêre musiek studeer, en daarna haar graad in kommunikasiekunde verwerf. In haar vrye tyd neem sy diere aan, en probeer haarself oortuig dat dit die laaste een sal wees. Haar huis is in Kaapstad, maar haar hart is iewers in ‘n woud.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: