23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Dinsdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Regsake

Maandag 23 Augustus 2021

Regsake 23 Augustus 2021

Igna Klynsmith praat onder meer oor die wettigheid van buitelandse nommerplate; wat ‘n enkelma te doen staan as sy nie die kind se pa in die hande kan kry nie; en ‘n skadevergoedingseis na onregmatige inhegtenisneming.

Maandag 16 Augustus 2021

Regsake 16 Augustus 2021

Igna Klynsmith en Volker Kruger bespreek verskeie aspekte van huurkontrakte, insluitend die verhoging van huurgeld; die huur van landbougrond en die kansellasie van kontrakte.

Maandag 9 Augustus 2021

Regsake 9 Augustus 2021

Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger praat verder ook koop- en huurkontrakte.

Maandag 2 Augustus 2021

Regsake 2 Augustus 2021

Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger bespreek verskeie aspekte van die handelsreg, insluitend verkoopskontrakte, lenings en kapitaalwinsbelasting.

Maandag 26 Julie 2021

Regsake 26 Julie 2021

Igna Klynsmith bespreek die baie aktuele kwessie van belastingaftrekkings vir mense wat tuis werk – die voorwaardes en vereistes.  Hy gee ook duidelikheid oor die uitsetting van huurders uit huurhuise en sakepersele.  Laastens bespreek hy ‘n hofsaak oor skadevergoeding waar die interpretasie van ‘n woord die deurslag gegee het.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: