19:15 - 19:20

Aandgedagte

Nou op die lug: 19:20 - 20:00

Haidee se hartsnommertjies

Met Haidee Muller-Isaacs

Haidee Muller-Isaacs

Volgende: 20:00 - 21:00

U eie Keuse

Met Willem Pelser

21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi

Potgooi

  • Program

Jongste Potgooie

Kiskenades – Episode 8

Jerome vergeet een van sy speelgoed onder die bed. Hoe sal die ander speelgoed hom in die speelgoedkis kry voor ouma se stofsuier hom opsuig? Die speelgoed leer dat vele hande, ligte werk maak.

Tegnologie met Blaine 28 Mei 2022

Ons kyk na die toekoms van tegnologie in die landboubedryf saam met met die stigter en bestuurshoof van Feedgrow, Mornay Ludeke.

Suid-Afrikaner in Katar

Hendrik du Preez is ‘n Suid-Afrikaner wat tans visepresident: kommersieel vir Afrika is van Qatar Airways. Hy het sy tande plaaslike in dié bedryf geslyp waarna hy via Ghana en Kenia na die lugdiens se hoofkantoor in Doha verplaas is. Johan Rademan gesels met hom teen die agtergrond van die FIFA Wêreldbeker Sokkereindtoernooi wat van 23 Nov tot 18 Des 2022 in Katar plaasvind.

RSG Landbou 28 Mei 2022

Die Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe is die mees gesogte en grootste suiwelgebeurtenis in die land. Die kompetisie, wat sedert 1834 deur Agri-Expo aangebied word, is oop vir groot, medium en klein suiwelvervaardigers, en spog met meer as 100 kategorieë vir kaas, jogurt, melk, room, roomys, botter en ander suiwelprodukte waarvoor vervaardigers kan inskryf. Wenners van die onderskeie kategorieë word as SA kampioen bekroon. Johan Ehlers van Agri Expo verduidelik hoe daar innoverend te werk moes gaan om te verseker dat die kompetisie te midde van die pandemie kon voortgaan.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: