Ons en die onderwys: Handboeke – hulpmiddel of voorskrif?
1 November 2026: Estel de Beer praat met prof. Alta Vos, ‘n navorsingsgenoot aan die Universiteit van Pretoria, oor handboeke se rol in die klaskamer. Die gesprek fokus op die verborge boodskappe wat handboeke oordra, en hoe onderwysers dié bronne kan kies, bevraagteken en aanpas om leer te ondersteun.
