23:55 - 23:59

Laataandgedagte

Nou op die lug: 23:55 - 23:59

Deurnag (Sondag)

Volgende: 05:00 - 06:55

Oggendstemming

Met Esté Gross

06:55 - 07:00

Lewende Woord

Tuis | Programskedule

Programskedule

Geen aanbieders

00:00 - 05:00

00:00 – 01:00 Musiek
01:00 – 02:00 Skrywers en Boeke (herhaling)
02:00 – 03:00 Loof die Here (herhaling)
03:00 – 04:00 Aandboekvoorlesing-omnibus (herhaling)
04:00 – 05:00 Sondagoggendmusiekreeks (herhaling)

Esté Gross

05:00 - 06:55

Verkwikkende musiek vir die vroeë Sondagoggend.

Geen aanbieders

06:55 - 07:00

Voorlesing uit die Bybel.

Lizelle de Bruin

07:00 - 08:00

Die toekoms van die Kerk
Lizelle de Bruin praat met Doris Viljoen, ‘n toekomskundige by die Instituut vir Toekomsnavorsing by die Universiteit Stellenbosch se sakeskool, oor hoe neigings verander en hoe dit mense en die Kerk beïnvloed.
doris@ifr.sun.ac.za

Kry jou beplanning in orde
Lizelle de Bruin gesels met pastoor Lynette Beer oor hoe om orde in jou beplanning te kry een dag op ‘n slag.
lynette@lynettebeer.co.za

Van swaksiende na blind
Lizelle de Bruin gesels met Sanna Antonie van Innovation for the Blind oor haar geloofspad.

Gebedstuin
Lizelle de Bruin gesels met Rentia Slabber oor die gebedstuin wat sy by haar kerk ingerig het.

Magdaleen Krüger

08:00 - 09:00

‘n Program van gewyde musiek.

Geen aanbieders

09:00 - 09:40

‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel.

Charlene Lackay

09:40 - 10:00

Verjaarsdagwense aan bejaardes wat 90 jaar en ouer is. Gelukwense kan gestuur word aan info@rsg.co.za.

Terrance April

10:00 - 11:00

‘n Keur van kort, ligte klassieke musiek.

Magdaleen Krüger

11:00 - 11:30

Waar kom padda in die keel vandaan? Wat beteken basel? Wat is ‘n buitengewone professor anders as net ‘n professor?

Haidee Muller-Isaacs

11:30 - 12:00

Wetenswaardighede oor die natuur en die wetenskap.