Ons dink mos ’n slim kind het dit maklik, maar wat as jou kind juis sukkel omdat hulle anders dink en voel? Sielkundige Anys Rossouw fokus op die minder lekker kant van begaafdheid.