Skip to content

POTGOOISNITTE

Moeilike gesprekke met jou kind 5 Mei 2026

Moeilike gesprekke met jou kind 5 Mei 2026

Kategorie: Intussen2026-05-05

Ons dink mos ’n slim kind het dit maklik, maar wat as jou kind juis sukkel omdat hulle anders dink en voel? Sielkundige Anys Rossouw fokus op die minder lekker kant van begaafdheid.